Bantam Clutch

Moderator: Other Ford Moderators

Post Reply
User avatar
Koperdraad
+
Posts: 123
Joined: Mon Sep 29, 2014 11:00 pm
Make: Ford
Model: Bantam
Type: XLT
Year: 2010
Location: Cape Town

Bantam Clutch

Post by Koperdraad » Tue Nov 03, 2015 10:01 pm

Ales so goed gegaan met bakkie, tot vanoggend. Ry in traffic en ieweskielik voel dit of my clutch baie laag vat en dit voel of die peddel nie wil uitkom as ek dit intrap!! Het vanaand gekyk sien niks lek plekke nie!! nerens nie!! ook nie binne by die peddel nie!!

Ford se dit kan of Master of slave cylinder wees!! Wat R5200 sal kos om te vervangl!! gearbox moet uit kom :(

Vanaand huis toe gery en clutch was weer 100% :?
ImageImage

Post Reply

Return to “General Ford Tech Talk”